Zim may need South Africa’s help in issuing passports
Desember 2, 2010 in Sonder kategorie
“Zimbabwe may need to enlist the help of the South African government in issuing new Zimbabwean passports because the country is unable to process sufficient passports on its own, Zimbabwe’s Home Affairs Co-Minister Theresa Makone said on Wednesday. “
HaaaHaaa!
Ons sal hulle drie maande laat wag vir ‘n egte paspoort en drie dae vir ‘n vervalste paspoort.
zephur het gesê op Desember 2, 2010
Hahaha so kry die sirkus nog narre by…
HeavyHenry het gesê op Desember 2, 2010
Wat ‘n fokop!
UNPOCO het gesê op Desember 2, 2010
Ek wonder waarmee help Suid-Afrika alles daar. Ek dink ons sal verbaas wees. Ek verstaan ons moet die buurlande help om nie deur hulle k%k verswelg te raak nie, maar ek dink ons doen dalk meer as wat gesond is vir ons eie land.
Vetjan het gesê op Desember 2, 2010
Die Mbeki-regering het hulle gehelp om vinniger van die wal in die sloot te kom.
Zuma doen so min as moontlik.