Doen iets voor dit te laat is!

Desember 2, 2010 in Sonder kategorie

Ons moet dadelik ophou om CO2 die lug in te stuur.

Netnou lê die Global Warming net so dik hier in Kaapstad!

Moenie sê jy is nie gewaarsku nie … 

The Telegraph

8 antwoorde op Doen iets voor dit te laat is!

  1. ek is net bang die baie sneeu maak die noordelike halfrondte so swaar dat ons aardebolletjie wobble. :-}

  2. neem aan jy’t the Telegraph se pics gesien.

  3. TS het gesê op Desember 2, 2010

    Sjoe ja!

  4. mense skrik mos eers as dit te laat is……

  5. vuurklip het gesê op Desember 2, 2010

    Néé, nog iets om oor te worrie!

  6. vuurklip het gesê op Desember 2, 2010

    Ja, nee, as daai koue kombers eers oor jou vou, is dit te laat vir trane.

  7. vuurklip het gesê op Desember 2, 2010

    Eisjjj! Met ys, ja!

  8. vuurklip het gesê op Desember 2, 2010

    Ja, sjoe!

Los ’n antwoord vir TS. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.