Doen iets voor dit te laat is!
Desember 2, 2010 in Sonder kategorie
Ons moet dadelik ophou om CO2 die lug in te stuur.
Netnou lê die Global Warming net so dik hier in Kaapstad!
Moenie sê jy is nie gewaarsku nie …
Desember 2, 2010 in Sonder kategorie
Ons moet dadelik ophou om CO2 die lug in te stuur.
Netnou lê die Global Warming net so dik hier in Kaapstad!
Moenie sê jy is nie gewaarsku nie …
rosiemetdorings het gesê op Desember 2, 2010
ek is net bang die baie sneeu maak die noordelike halfrondte so swaar dat ons aardebolletjie wobble. :-}
rosiemetdorings het gesê op Desember 2, 2010
neem aan jy’t the Telegraph se pics gesien.
TS het gesê op Desember 2, 2010
Sjoe ja!
monicahaddad het gesê op Desember 2, 2010
mense skrik mos eers as dit te laat is……
vuurklip het gesê op Desember 2, 2010
Néé, nog iets om oor te worrie!
vuurklip het gesê op Desember 2, 2010
Ja, nee, as daai koue kombers eers oor jou vou, is dit te laat vir trane.
vuurklip het gesê op Desember 2, 2010
Eisjjj! Met ys, ja!
vuurklip het gesê op Desember 2, 2010
Ja, sjoe!