Harry Mulisch

November 1, 2010 in Sonder kategorie

Dood Mulisch markeert einde van een tijdperk

AMSTERDAM – Met de dood van Harry Mulisch wordt een tijdperk in de Nederlandse literatuur afgesloten. Met die woorden reageerde Robbert Ammerlaan, jarenlang de uitgever van Mulisch’ boeken, op het overlijden van de schrijver. De auteur stierf op 83-jarige leeftijd, zaterdagavond in zijn huis in Amsterdam.

Meer by Het Parool.nl

7 antwoorde op Harry Mulisch

  1. pasella het gesê op November 1, 2010

    Sic transit gloria mundi

  2. Wens ek kon hier van sy boeke in die hande kry…lees op die oomblik Jack Kerouac terwyl ek in sy hartland vertoef.groetnis van ver af…

  3. Noem n paar van sy boeke asb?

  4. Kyk hier:
    http://en.wikipedia.org/wiki/Harry_Mulisch#Works
    Ek het nie veel van sy werk gelees nie maar wat uitstaan is “De Aaanslag” wat ook wonderlik verfilm is.

    Dit speel af in Haarlem tydens en ná die Tweede Wêreldoorlog. Die “Aanslag” insident is die sluipmoord op ‘n medewerker van die Duitsers. Daar is aan die begin etlike onverklaarde en raaiselagtige gebeure wat in die verloop van die verhaal opgeklaar word.

  5. Dankie, hierdie biblioteek het nogal n groot Nederlandse afdeling, maar moet nou sorg dat ek meer oor Chaplin lees..kyk na sy kortfilmpies op Youtube..my woonplek is volledig bedraad met al wat die nuutste elektronika is.. geniet veral die operasnitte en ballet op Youtube, en het gisternag n hele paar ou C Ch- films op TCM- kanaal gekyk in die slaapkamer…hier is 84 kanale beskikbaar!!!

  6. Sien nounet hier op Heathrow in ‘The Independent’van vandag 23/11 n lang ‘obituary van Harry Mulisch met baie besonderhede oor sy kinderdae..sal dit vir jou pos? Of kyk by http://www.independent.co.uk

Los ’n antwoord vir vuurklip. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.