Catbert: Ons leermeester?

Oktober 30, 2010 in Sonder kategorie

5 antwoorde op Catbert: Ons leermeester?

  1. Nice een – daai Dilbert comic is een van my gunstelinge – saam met Johnny Hart se goed – BC en The Wizard of ID…

  2. groetnis uit Santa Barbara…

  3. Hier in Kalifornie het die jongspan elkeen sommer twee telefoontjies en dis net n gedurige getuur op die klein skermpies al is daar allerhande dinge aan die gang rondom hulle. Sien ook oral oues van dae met elektroniese boeke waarvan die letters lekker groot gestel is…Big Brother is koning…

  4. dankie, sal dit heeldag as wysie in my kop speel vandag op pad na Monterey…John Steinbeck se ‘Cannery Row’-pelgrimstog. Gisteraand pampoenfees gevier…tot na middernag

Los ’n antwoord vir skaawagter. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.