Hier in Kalifornie het die jongspan elkeen sommer twee telefoontjies en dis net n gedurige getuur op die klein skermpies al is daar allerhande dinge aan die gang rondom hulle. Sien ook oral oues van dae met elektroniese boeke waarvan die letters lekker groot gestel is…Big Brother is koning…
dankie, sal dit heeldag as wysie in my kop speel vandag op pad na Monterey…John Steinbeck se ‘Cannery Row’-pelgrimstog. Gisteraand pampoenfees gevier…tot na middernag
HeavyHenry het gesê op Oktober 30, 2010
Nice een – daai Dilbert comic is een van my gunstelinge – saam met Johnny Hart se goed – BC en The Wizard of ID…
skaawagter het gesê op Oktober 30, 2010
groetnis uit Santa Barbara…
skaawagter het gesê op Oktober 31, 2010
Hier in Kalifornie het die jongspan elkeen sommer twee telefoontjies en dis net n gedurige getuur op die klein skermpies al is daar allerhande dinge aan die gang rondom hulle. Sien ook oral oues van dae met elektroniese boeke waarvan die letters lekker groot gestel is…Big Brother is koning…
vuurklip het gesê op Oktober 31, 2010
http://www.youtube.com/watch?v=YK0gLBqRIG0