Besoekersboek!

Oktober 20, 2010 in Sonder kategorie

Het onder ‘n boom gesit en lees …

13 antwoorde op Besoekersboek!

  1. HeavyHenry het gesê op Oktober 20, 2010

    Nice foties – sien die vorige een is ook so klomp klein goed. – Is dit ‘n nuwe kamera of lens of iets?

    🙂

  2. TS het gesê op Oktober 20, 2010

    Interessante besoekers

  3. Ek wil ook nou onder ‘n boom gaan sit…

  4. Janklaas het gesê op Oktober 20, 2010

    Oulik!

  5. vuurklip het gesê op Oktober 20, 2010

    Dankie, dis maar ‘n gewone ou digitale Fujifilm Finepix F70 EXR met ‘n 10x zoem en makro lens. Die ding het meer funksies as ‘n staatsdepartement maar ek hou net by die mik-en-druk.

  6. vuurklip het gesê op Oktober 20, 2010

    Ja, dankie. En dankie vir die besoek!

  7. vuurklip het gesê op Oktober 20, 2010

    Juis, julle is ‘n interressante klomp!

  8. vuurklip het gesê op Oktober 20, 2010

    Hmmm – kry net een waar die wind nie waai nie – hier by ons waai die (Noord-)Westewind woes.

  9. HeavyHenry het gesê op Oktober 20, 2010

    dis moer sexy vir mik en druk!

    🙂

  10. Berwick het gesê op Oktober 20, 2010

    😉

  11. DallaSePa het gesê op Oktober 21, 2010

    Baie skerp!

  12. Arme goed! Is die skrif nie te groot vir hulle ogies nie.

  13. aquahelix het gesê op Oktober 22, 2010

    gelukkig nie baie voëls in die boom nie 🙂

Los ’n antwoord vir Berwick. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.