Vreemde Gaste

Oktober 10, 2010 in Sonder kategorie

13 antwoorde op Vreemde Gaste

  1. TS het gesê op Oktober 10, 2010

    Weet jy wat dit is?

  2. Nog nooit gesien nie!

  3. sulke gaste Doom ek

  4. Gharki het gesê op Oktober 10, 2010

    Hulle vlerke is regte kunswerke en daardie lyfie van die boonste mot is pragtig.

  5. Janklaas het gesê op Oktober 10, 2010

    Goeie makrofoto’s. Ek sien die ouens wat die goggas in my insekboek afgeneem het, het so ‘n ringflash wat voor om die lens gaan.

  6. dis mos fletterflie en koesnaatjie wat kom kuier het!

  7. vuurklip het gesê op Oktober 12, 2010

    Nooit! Hulle is onskuldig én onskadelik.

  8. vuurklip het gesê op Oktober 12, 2010

    Die mot is soortgelyk aan ‘n Australiese Clearwing – die wit kolle is in der waarheid deursigtig soos klein venstertjies.

  9. vuurklip het gesê op Oktober 12, 2010

    Nee, wat. ‘n Bosluis is glillerig!

  10. vuurklip het gesê op Oktober 12, 2010

    Hulle mag ook maar lewe – en by my is hulle welkom. En elkeen van hulle is afkomstig van ‘n ononderbroke lyn wat stam uit die eerste lewe op aarde. Vir my ‘n onbeskryflik wonderlike besef.

  11. vuurklip het gesê op Oktober 12, 2010

    Netso!

  12. vuurklip het gesê op Oktober 12, 2010

    As hulle op ‘n plek is waar hulle jou pla, sit jy ‘n glas oor hom, skuif ‘n stuk papier onder die glas sodat Ta in die glas vasgekeer is, dan gooi jy vir gogga by ‘n venster uit.

Los ’n antwoord vir Berwick. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.