Hulle mag ook maar lewe – en by my is hulle welkom. En elkeen van hulle is afkomstig van ‘n ononderbroke lyn wat stam uit die eerste lewe op aarde. Vir my ‘n onbeskryflik wonderlike besef.
As hulle op ‘n plek is waar hulle jou pla, sit jy ‘n glas oor hom, skuif ‘n stuk papier onder die glas sodat Ta in die glas vasgekeer is, dan gooi jy vir gogga by ‘n venster uit.
TS het gesê op Oktober 10, 2010
Weet jy wat dit is?
loudavisi het gesê op Oktober 10, 2010
Nog nooit gesien nie!
rosiemetdorings het gesê op Oktober 10, 2010
sulke gaste Doom ek
Berwick het gesê op Oktober 10, 2010
!!
Gharki het gesê op Oktober 10, 2010
Hulle vlerke is regte kunswerke en daardie lyfie van die boonste mot is pragtig.
Janklaas het gesê op Oktober 10, 2010
Goeie makrofoto’s. Ek sien die ouens wat die goggas in my insekboek afgeneem het, het so ‘n ringflash wat voor om die lens gaan.
skaawagter het gesê op Oktober 12, 2010
dis mos fletterflie en koesnaatjie wat kom kuier het!
vuurklip het gesê op Oktober 12, 2010
Nooit! Hulle is onskuldig én onskadelik.
vuurklip het gesê op Oktober 12, 2010
Die mot is soortgelyk aan ‘n Australiese Clearwing – die wit kolle is in der waarheid deursigtig soos klein venstertjies.
vuurklip het gesê op Oktober 12, 2010
Nee, wat. ‘n Bosluis is glillerig!
vuurklip het gesê op Oktober 12, 2010
Hulle mag ook maar lewe – en by my is hulle welkom. En elkeen van hulle is afkomstig van ‘n ononderbroke lyn wat stam uit die eerste lewe op aarde. Vir my ‘n onbeskryflik wonderlike besef.
vuurklip het gesê op Oktober 12, 2010
Netso!