Begin van die einde?

Oktober 6, 2010 in Sonder kategorie

SAA gaan glo nie meer vlugte na Kaapstad en Durban aanbied nie!

Johannesburg – South African Airways will stop all its flights between

Durban and Cape Town. 

Its low-cost airline Mango will serve the route in future.  

Traffic between Durban and Cape Town is largely limited to

tourists and it is price sensitive, SAA spokesperson Fani Zulu

told Sake24.com. It makes more sense to leave the route to

Mango, which can compete with other low-cost airlines.

 

Is dit die begin van die einde?

Bron Fin24.com

Hou die blink kant bo!

6 antwoorde op Begin van die einde?

  1. Janklaas het gesê op Oktober 6, 2010

    Snaaks hoe julle jul vliegtuie daar in die Kaap parkeer. Seker oor die wind.

  2. Druktyd het gesê op Oktober 6, 2010

    Ek wonder ook!

  3. so bones in the light

  4. ander roetes word al vir lank nie meer gedien nie

  5. zephur het gesê op Oktober 6, 2010

    Ek dink ook hul probeer kostes sny…dinge is nie meer ayoba by SAL nie…

  6. loudavisi het gesê op Oktober 7, 2010

    Laat hulle maai wat hulle saai.

Los ’n antwoord vir rosiemetdorings. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.