Ken ons dalk die kontrakteur?
September 30, 2010 in Sonder kategorie
Was ons gewilde jeugdige tenderpreneur hierby betrokke?
‘n Brug in Amsterdam is glo die soveelste keer afgekeur – dié keer omdat dit glo 6 cm te dun is en dus voorlopig nie vir motors en trams oopgestel kan word nie.
MJBadenhorst het gesê op Oktober 1, 2010
Is jy seker dit is nie konstruksie vir die Gautrein nie?
verbeeldingsvlug het gesê op Oktober 2, 2010
Hou hom net weg uit Kaapstad uit!
skaawagter het gesê op November 5, 2010
wees maar bly dat die dyke wel volgens spesifikasies gebou is, of hoe?