Versluierde Boodskap?

Augustus 26, 2010 in Sonder kategorie

Hier is my verjaardagwyn. Siende ek nie meer vandag se kind is nie, kan dit dalk as ‘n voorbode dien?

Skoppensboer

La Roes en La Mot …

3 antwoorde op Versluierde Boodskap?

  1. Let op: Die bottel is al leeg!

  2. Lekker verjaar vuurklip! ‘n Goeie wyn vir ‘n goeie dag!

  3. Ek sou worry as ek jy is. Koop vir jou ‘n La Vie!
    Voorspoedige lewensjaar! Mag jy nog baie vuur in jou klip hê en die wêreld aan die brand steek en baie lig maak. Of nie. Tjorts!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.