Volmaan!

Augustus 23, 2010 in Sonder kategorie

Weet jy waarom Jan van Hermanus

Eenmaal per maand so gedaan is?

     Hy kry vreeslike tande

     En harige hande,

Elke keer as dit volmaan is.

 

vuurklip

 

Grafika

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.