Vandag Gesien …

Augustus 18, 2010 in Sonder kategorie

Hier is die mot, ongeveer ware grootte:

Maar kyk nou na die gesig op die mot se rug:

Die haartjies langs die sye is deel van die voelhorings wat hier teruggevou is.

7 antwoorde op Vandag Gesien …

  1. Baie goed geskiet daar. Ongelooflik. Watter tiepe mot is die knaap?

  2. bothajs het gesê op Augustus 18, 2010

    Wow! Dis so cool! Lyk kompleet soos ‘n wolf se gesig. Of miskien ‘n beer.
    Voelhorings terug gevou? Staan dit eintlik regop, soos antennatjies? Amazing kreatuur!

  3. die dingetjie het ‘n aaklige 2e “gesiggie”. so skrik die wat hom wou vreet vir koue pampoen

  4. Sommige motte se antennas staan sywaarts uit, maar dan is hulle korter as die van die mot op die foto. Ek sou dink dat sulke lang antennas maar altyd so teruggebuig is. Die haartjies aan die antennas is om o.a. feromone van die teenoorgestelde geslag op te tel – glo so gevoelig dat hulle enkele molekule van sulke feromone kan bespeur.

  5. Nee, ek het nie name vir motte nie! Daar is byna elke oggend motte wat ek nog nie tevore gesien het nie. Hulle vergaar snags onder ‘n buitelig.

  6. zephur het gesê op Augustus 18, 2010

    Cool

  7. Vuurpyl het gesê op Augustus 18, 2010

    Gelukkig dra mense nie hul gesig op hul rug ook rond nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.