Blom in die Berg

Julie 19, 2010 in Sonder kategorie

Gister gesien – nogal volop teen Elsepiek se Suidelike hang: Orgidee: Disperis capensis oftewel Moederkappie.

Ongeveer twee keer normale grootte op die foto.


6 antwoorde op Blom in die Berg

  1. Dit is baie mooi!
    Ek het al ‘n orgidiee probeer aan die lewe hou – nie so maklik nie!
    En daar groei dit sommer teen die berg? Wow.
    S

  2. bloukaap het gesê op Julie 19, 2010

    insane mooi foto

  3. Janklaas het gesê op Julie 20, 2010

    Pragtig.

  4. Magdavwyk het gesê op Julie 20, 2010

    Sjoe dit is pragtig!

  5. Mooi so!

  6. Vroegtydige verjaardag versie vir Vuurklip.

    groot gedagtes

    gulde geleenthede

    geestige gaste

    geurige gebak

    gulle geselskap

    geweldige geskenke

    goeie gesondheid

    geen geraamtes

    gelukwense en groete!

Los ’n antwoord vir Janklaas. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.