Blom in die Berg
Julie 19, 2010 in Sonder kategorie
Gister gesien – nogal volop teen Elsepiek se Suidelike hang: Orgidee: Disperis capensis oftewel Moederkappie.
Ongeveer twee keer normale grootte op die foto.
Julie 19, 2010 in Sonder kategorie
Gister gesien – nogal volop teen Elsepiek se Suidelike hang: Orgidee: Disperis capensis oftewel Moederkappie.
Ongeveer twee keer normale grootte op die foto.
Julie 7, 2010 in Sonder kategorie
Hier is ‘n foto van ‘n Samurai-krap. Die teorie is dat Japannese vissers krappe teruggooi in die see as die krap soos ‘n Samurai-kryger lyk. Hierdie gewoonte oefen dan ‘n seleksie uit op die krap-bevolking sodat hulle steeds meer na Samurai lyk.
Maar kyk nou na ‘n krap-soort wat volop aan die Suid-Kaapse kus voorkom – dalk ook elders. Die krap se dop lyk soos ‘n kwaai vis se gesig! Watter seleksie-proses is hier aan die werk? Is dit dalk om predatore af te weer?
Onlangse kommentare