Jy blaai in die argief vir 2010 Maart.

Windplase en Roofvoëls

Maart 14, 2010 in Sonder kategorie

Windturbines om krag op te wek klink so omgewingsvriendelik, maar …

Dit blyk dat dit minder eko-vriendelik is vir veral roofvoëls. Baie windplase word teen heuwels of rante opgerig juis omdat daar winde by sulke plekke deur opwelling gegenereer word.

Nou is dit ongelukkig so dat dieselfde plekke vir roofvoëls aantreklik is en om dieselfde redes.

Die gevolg is dat talle van die roofvoëls deur die windturbines, wat dikwels teen hoë spoed draai,  ingetrek word met noodlottige gevolge vir die voëls.

Hier is derduisende voël sterftes ter sprake – dikwels van bedreigde spesies.

Wat die situasie vererger, is die stilte wat hieroor in die media gehandhaaf word – waarskynlik om dieselfde redes waarom enige kritiek op die “konsensus” oos aardverwarming met mag en mening afgeweer word.

Meer nog, die dierebeskermingsverenigings wat iets hieromtrent moet doen, of ten minste iets daaroor moet sê, swyg soos die graf – en waarom? Daar word groot “donasies” gemaak deur die kommersiële organisasies wat voordeel trek uit die ontwikkeling van windplase.

Lees die artikel deur Cristopher Booker van The Telegraph

Die Hype van die Verwarmings-Apostels

Maart 13, 2010 in Sonder kategorie

Ek gee jou hier ‘n handvol aanhalings om aan te dui hoe die gelowiges ons opinie met oordrywing en propaganda probeer kaap. Sal in ‘n volgende blog nog ‘n paar aanhalings gee en ook die bron vermeld.

“We have to offer up scary scenarios, make simplified, dramatic statements, and
make little mention of any doubts we may have. Each of us has to decide what the
right balance is between being effective and being honest.”
Stephen Schneider (leading advocate of the global warming theory)
(in interview for Discover magazine, Oct 1989)

“In the United States…we have to first convince the American People and the
Congress that the climate problem is real.”
former President Bill Clinton in a 1997 address to the United Nations

“Nobody is interested in solutions if they don’t think there’s a problem. Given that
starting point, I believe it is appropriate to have an over-representation of factual
presentations on how dangerous (global warming) is, as a predicate for opening up
the audience to listen to what the solutions are…
former Vice President Al Gore
(now, chairman and co-founder of Generation Investment Management–
a London-based business that sells carbon credits)
(in interview with Grist Magazine May 9, 2006, concerning his book, An Inconvenient
Truth)

“Even if the theory of global warming is wrong, we will be doing the right thing — in
terms of economic policy and environmental policy.”
Tim Wirth , while U.S. Senator, Colorado.
After a short stint as United Nations Under-Secretary for Global Affairs (4)
he now serves as President, U.N. Foundation, created by Ted Turner and his $1
billion “gift”

“No matter if the science is all phony, there are collateral environmental benefits….
Climate change [provides] the greatest chance to bring about justice and equality
in the world.”
Christine Stewart, Minister of the Environment of Canada
recent quote from the Calgary Herald


Die Huigelaars

Maart 11, 2010 in Sonder kategorie

Ek het onlangs gemeld (hier) dat die WWF by die Wêreldbank lobby om ‘n lening aan Eskom te saboteer. Die lening is om ‘n nuwe steenkool kragstasie te finansier.

Dit blyk nou dat die VSA en Brittanje dieselfde doen. Daarmee wil hulle effektief ons ontwikkeling aan bande lê en sodoende verhoed dat ons ooit ‘n vergelykbare lewensstandaard sal bereik.

Lees die berig hier: Reuters

Letter(lik)smash!

Maart 11, 2010 in Sonder kategorie

Server Error in ‘/’ Application.


Object reference not set to an instance of an object.

Description: An unhandled exception occurred during the execution of the current web request. Please review the stack trace for more information about the error and where it originated in the code.

Exception Details: System.NullReferenceException: Object reference not set to an instance of an object.

Source Error:

Line 28:             var msgLink = "";
Line 29: if(post.IsSignedIn)
Line 30: msgLink = Url.Action("Create", "Messages", new {shortcode = post.LoggedInUserBlog.Shortcode, receiverId = post.CurrentPost.UserId});
Line 31: else
Line 32: msgLink = post.AuthControl.LoginUrl;


Source File: d:\inetpub\letterdash\Views\Shared\blocks\ProfileSummaryBlock.ascx    Line: 30

Stack Trace:

[NullReferenceException: Object reference not set to an instance of an object.]
ASP.views_shared_blocks_profilesummaryblock_ascx.__Render__control1(HtmlTextWriter __w, Control parameterContainer) in d:\inetpub\letterdash\Views\Shared\blocks\ProfileSummaryBlock.ascx:30
System.Web.UI.Control.RenderChildrenInternal(HtmlTextWriter writer, ICollection children) +256
System.Web.UI.Control.RenderChildren(HtmlTextWriter writer) +19
System.Web.UI.Control.Render(HtmlTextWriter writer) +10
System.Web.UI.Control.RenderControlInternal(HtmlTextWriter writer, ControlAdapter adapter) +27
System.Web.UI.Control.RenderControl(HtmlTextWriter writer, ControlAdapter adapter) +99
System.Web.UI.Control.RenderControl(HtmlTextWriter writer) +25
System.Web.UI.Control.RenderChildrenInternal(HtmlTextWriter writer, ICollection children) +134
System.Web.UI.Control.RenderChildren(HtmlTextWriter writer) +19
System.Web.UI.Page.Render(HtmlTextWriter writer) +29
System.Web.Mvc.ViewPage.Render(HtmlTextWriter writer) +59
System.Web.UI.Control.RenderControlInternal(HtmlTextWriter writer, ControlAdapter adapter) +27
System.Web.UI.Control.RenderControl(HtmlTextWriter writer, ControlAdapter adapter) +99
System.Web.UI.Control.RenderControl(HtmlTextWriter writer) +25
System.Web.UI.Page.ProcessRequestMain(Boolean includeStagesBeforeAsyncPoint, Boolean includeStagesAfterAsyncPoint) +1266

Version Information: Microsoft .NET Framework Version:2.0.50727.3603; ASP.NET Version:2.0.50727.3082

Cultural weapons

Maart 9, 2010 in Sonder kategorie

Ons kan hierdie ook toepas op die masjiengeweer en die luiperdvel – om nie te praat van daai weapon wat die babetjies bring nie.

Sokker wenners!

Maart 5, 2010 in Sonder kategorie

40 000 Prostitutes for Cup

Pretoria – About 40 000 women are expected to arrive in South Africa ahead of the FIFA World Cup to work as prostitutes, the Central Drug Authority said on Thursday.

Aldus ‘n berig van News24

Die enigste wenners van die spektakel is die pimps van allerlei soorte en die prostitute in die Parlement.

Ons gewone burgers betaal vir die stadions en die hype met ons belasting aan die Sentrale Regering en die hoër eindomsbelasting vir die (Kaapstad se) munisipaliteit.

The Big Picture: Klimaat oor die Afgelope 65 Miljoen Jaar.

Maart 3, 2010 in Sonder kategorie

Hierdie blog is gebaseer op die werk van David Lappi, ‘n geoloog van Alaska. Sy data waarop die grafieke gebaseer is, is verkry uit boorwerk in die diepsee en die yslae van Groenland en Antarktika, waaruit mbv suurstof isotope, heersende temperatuur uit vergange tydperke afgelei kan word.

Hierdie metode om temperatuur van vorige tydperke te bepaal is eenduidig, dws die verhouding waarin sekere isotope van suurstof voorkom die lae sediment van die diepsee, weerspieël temperatuur met redelike mate van akkuraatheid.

In  teenstalling hiermee, maak die IPCC gebruik van die Universiteit van East Anglia se boomring metode. Om boomringe te gebuik is ‘n kontroversiële metode aangesien boomringe deur talle faktore buiten temperatuur bepaal word, en om enigsins sinvolle afleidings te maak ten opsigte van temperatuur is dit nodig om te kompenseer vir ander faktore soos hoogte bo seespieël, reënval, posisie ten opsigte van ander bome in die woud, ouderdom van die boom, ens. Aangesien talle van hierdie faktore onbekend is, kan die temperatuur moeilik presies bepaal word. Hierdie probleme hat dan ook gelei tot die berugte “Mike’s nature trick … to hide the decline” (American Thinker). Een van die grootste tekotkominge van die IPCC se verslae is dat daar slegs na die huidige verwarming gekyk word terwyl die historiese perspektief buite rekening gelaat word.

Kyk na die onderstaande grafiek, dit weergee die afgelope 65 Miljoen jaar se temperatuur. Die grafiek self bevat alle nodige inligting, maat let wel, die temperatuur word gegee deut Delta t, dws die afwyking van temperatuurlesings vanaf ‘n sekere waarde. Die presiese waarde is van minder belang. Die afwyking toon duidelik dat die huidige klimaat heelwat koeler is as die gedurende enige ander tydperk gedurende die agelope 65 M jaar! Die huidige tydperk is die klein deeltjie heel regs.

Goed, kom ons kyk nou in meer detail na die afgelope 5 miljoen jaar. Jy kan sien dat daar hewige skommeling is sedert die afgelope 3M jaar met meer as 30 ystydperke in daardie tyd. Die dalende tendens is onmiskenbaar. (Die grafiek is gebaseer op werk van Lisiecki en Raymo, 2005)

Ons kan nog verder inzoem en kyk na die afgelope 10 duisend jaar. Hier sien ons duidelik die Minoaanse-, Die Romeinse- en die Middeleuse-Warm Periodes, asook die sg. Klein Ystydperk. Die klein stukkie rooi in die grafiek heel regs is die huidige (mindere) verwarming – weereens is die dalende tendens duidelik sigbaar. (Die data vir hierdie grafiek is hier: NOAA Paleoclimatology)

Lees die artikel hier: JoNova

Die grafieke is die werk van Robert A. Rohde/Global Warming Art

An Inconvenient Bear!

Maart 1, 2010 in Sonder kategorie

O, Togga!

Ysbere het hulle ontstaan te danke aan – raai wat – ja, KLIMAATVERANDERING!

Polar bears may have come into existence only 150,000 years ago, when trapped brown bears had to adapt to an ice age.

Lees meer hier: Times Online (Lettersmash weier om die italics af te skakel!)