Geskiedenis Dislekias

Maart 31, 2010 in Sonder kategorie

Wie onthou nog?

Naas Das en Haas Botha?

5 antwoorde op Geskiedenis Dislekias

  1. Ek het Haas Das gelief!!!!

  2. HeavyHenry het gesê op Maart 31, 2010

    Bwhaaahaaaa!

  3. lisabeth het gesê op Maart 31, 2010

    Ons was heel opgewonde om die dvd vir die kiddies twe koop – en hulle was, wel, onbeindruk!

  4. Vuurtjie jy brand weer warm vandag! LOL!

  5. Sara.Marais het gesê op April 6, 2010

    Die ooreenkomste is verstommend!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.