Raaisel II

Maart 29, 2010 in Sonder kategorie

Het dalk nie goed gekyk nie, maar kon hierdie rooi blom nie in my Maytham Kidd opspoor nie.

Hulle was nogal volop in Februarie/Maart vanjaar.

4 antwoorde op Raaisel II

  1. iduplessis het gesê op Maart 29, 2010

    Hulle was nog nie hier by ons nie. Maar ek sal hulle inwag.

  2. HeavyHenry het gesê op Maart 29, 2010

    Weet ook nie wat die ding is nie – maar dis ‘n mooi fotie!

  3. Ek dink dit is pragtig!

  4. skaawagter het gesê op April 17, 2010

    Uitstekende foto; volgens John Manning en Colin Paterson- Jones se nuwe ‘A Field Guide To Fynbos’ is dit dalkies Tritoniopsis triticea, wat op die Skiereiland en na Herrmanus se kant toe in die laat somer blom. Dis n baie volledige gids, duidelike fotos en nie te duur nie. Kry vir jou een om in die rugsak saam te dra?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.