Uit die lug geval!

Maart 16, 2010 in Sonder kategorie

Hierdie vliegie het op my keyboard geval …

Die vlerkspan is maar 2 cm.

Die foto gee net ‘n idee van die mooi kleurskakerings wat verander namate jy die hoek verander waaruit jy kyk – soos ‘n hologram.

2 antwoorde op Uit die lug geval!

  1. loudavisi het gesê op Maart 16, 2010

    Ek sal moeilik die volgende vliegie die ewigheid instuur, maar sal, sal ek..

  2. dinkweer het gesê op Maart 16, 2010

    Goeie foto. Nie altyd maklik om lig so met kamera vas te vang nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.