‘n Fan van ‘n Fan!
Maart 16, 2010 in Sonder kategorie
Oubaas, dis WARM innie Kaap: Die kraaie gaap.
Nou lê ek maar voor die fên …
by vuurklip
Maart 16, 2010 in Sonder kategorie
Oubaas, dis WARM innie Kaap: Die kraaie gaap.
Nou lê ek maar voor die fên …
Skep asseblief ’n rekening om te begin.
karinstuart het gesê op Maart 16, 2010
Aag ma se dingetjie… hy lyk so baie soos my Susarah, te pragtig en slim 🙂
Berwick het gesê op Maart 16, 2010
🙂
loudavisi het gesê op Maart 16, 2010
Ons honde le in die kamer waar die verkoeler aan is.
Vanaand is heerlik koel!
Dankie tog.
maryke-anne het gesê op Maart 16, 2010
Ag dis te oulik.
vuurklip het gesê op Maart 16, 2010
Hei! Ek is ‘n elegante dame!
vuurklip het gesê op Maart 16, 2010
Jy kan mos sien dis ‘n meisietjie!
vuurklip het gesê op Maart 18, 2010
Hei, jy! Jy kan nou enige oomblik ‘n aanskrywing van die Antie Haatspraak Kommissie verwag.
Hierdie brakkie laat nie met haar mors nie.
Janklaas het gesê op Maart 19, 2010
Engine cleaner. Gooi net paraffien op en start die kar…
lisabeth het gesê op Maart 23, 2010
🙂
vuurklip het gesê op Maart 23, 2010
‘n Wolf(ie) in skaapsklere …
lisabeth het gesê op Maart 23, 2010
nee man…sy lyk so mak soos ‘n lam …