Wees Bang, Baie Bang – maar nie nou al nie.

Maart 15, 2010 in Sonder kategorie

Gliese 710

Volgens ‘n Russiese sterrekundige is daar ‘n ster op pad na ons Sonnestelsel en daar is ‘n 86% kans dat dit die Sonnestelsel sal binnedring.

Maar, voorlopig kan ons rustig slaap – die gebeurtenis word eers oor meer as ‘n miljoen jaar verwag.

As dit wel sou gebeur, is daar ‘n kans dat die Oort-wolk ontwrig sal word en dat daar weer ‘n Groot Bombardement sal plaasvind.

Lees meer by Watts Up With That

3 antwoorde op Wees Bang, Baie Bang – maar nie nou al nie.

  1. pasella het gesê op Maart 15, 2010

    En sê nou ek is daardie tyd gereinkarneer as ‘n aardbewoner?

  2. Berwick het gesê op Maart 15, 2010

    Sjoe, darem eers oor ‘n rukkie.

  3. vuurklip het gesê op Maart 15, 2010

    Sal kyk of ek dit kan laat herleef!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.