Die hotelbrak

Februarie 21, 2010 in Sonder kategorie

In gister se BY beskryf Dana Snyman die basterbrak van Vissiesbaai se hotel:

En links van die (kroeg)deur het die hotel se basterbrak, Kolle, gelê, soos ‘n vraagteken agter ‘n vraag wat ‘n verdrietige antwoord het.

Lees die storie.

2 antwoorde op Die hotelbrak

  1. zephur het gesê op Februarie 22, 2010

    Die man kan lekker met woorde speel…

  2. Wat ‘n pragtige frase!

Los ’n antwoord vir Antoinette2008. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.