Die hotelbrak
Februarie 21, 2010 in Sonder kategorie
In gister se BY beskryf Dana Snyman die basterbrak van Vissiesbaai se hotel:
“En links van die (kroeg)deur het die hotel se basterbrak, Kolle, gelê, soos ‘n vraagteken agter ‘n vraag wat ‘n verdrietige antwoord het.“
zephur het gesê op Februarie 22, 2010
Die man kan lekker met woorde speel…
Antoinette2008 het gesê op Februarie 23, 2010
Wat ‘n pragtige frase!