Jy blaai in die argief vir 2010 Januarie.

Rasioneel?

Januarie 19, 2010 in Sonder kategorie

Dit verstom my telkens hoe andersins rasionele mense hulle denke afskakel as dit gaan oor godsdiens. Om enigsins in die wêreld te oorleef, moet ons ‘n rasionele benadering tot die reële wêreld om ons handhaaf.

Maar kyk nou wat sê mnr Theo Joubert wat die aardskudding in Haïti oorleef het:

“Die Here het my beskerm en seker gemaak ek is veilig.” (Lees hier)

Wat op dees aarde dink mnr Joubert het God besig gehou toe die vyfjarige meisie se hand sonder verdowing geamputeer is?  (Lees hier). Om nie te praat van al die ander slagoffers nie?

Die soort ondeurdagte opvattings is sprekend van ‘n wêreldbeeld ingegee deur die onkritiese vertering van Sodom en Gomorrah tipe bybelstories.

‘n Krakie in die ys.

Januarie 19, 2010 in Sonder kategorie

Jy sal die nie in Die Burger lees nie!

Die IPCC (Intergovernmental Panel on Climate Change) maak die bewering in sy 2007 verslag dat die Himalaya-gletsers teen 2035 weggesmelt sal wees.

Dit blyk nou dat hierdie bewering gegrond is op ‘n spekulatiewe onderhoud met ‘n redelik onbekende Indiese navorser, Sayed Hasnain. Die onderhoud is sowat 8 jaar gelede gevoer met ‘n joernalis en is in ‘n populêre wetenskaplike tydskrif gepubliseer.

Die WWF het die onderhoud opgegrawe en het sodoende by die die IPCC deurgedring.

Hasnain has since admitted that the claim was “speculation” and was not supported by any formal research. If confirmed it would be one of the most serious failures yet seen in climate research. The IPCC was set up precisely to ensure that world leaders had the best possible scientific advice on climate change.

Professor Murari Lal, who oversaw the chapter on glaciers in the IPCC report, said he would recommend that the claim about glaciers be dropped: “If Hasnain says officially that he never asserted this, or that it is a wrong presumption, than I will recommend that the assertion about Himalayan glaciers be removed from future IPCC assessments.”

Meer hier

Sal jy ‘n tweedehandse motor by die man koop?

Januarie 18, 2010 in Sonder kategorie

Wolf as skaapwagter?

Dr Rajenda Pachauri

British taxpayers’ millions paid to Indian institute run by UN climate chief

Millions of pounds of British taxpayers’ money is being paid to an organisation in India run by Dr Rajendra Pachauri, the controversial chairman of the UN climate change panel, despite growing concern over its accounts. A research institute headed by Dr Pachauri will receive up to £10 million funding over the next five years from the Department for International Development (DfID).

The grant comes amid question marks over the finances of The Energy and Resources Institute’s (TERI) London operation. Last week its UK head called in independent accountants after admitting ‘anomalies’ – described as ‘unintentional’ – in its accounts that have prompted demands for the Charity Commission to investigate. The decision to resubmit accounts follows a Sunday Telegraph investigation into the finances of TERI Europe, which has benefited from funding from other branches of the British Government including the Foreign Office and the Department for Environment, Food and Rural Affairs.

Dr Pachauri, TERI’s director-general, has built up a worldwide network of business interests since his appointment as chairman of the Intergovernmental Panel on Climate Change (IPCC) in 2002. The post, argue critics, has given him huge prestige and influence as the world’s most powerful climate official.

Lees die verslag hier

Gogga maak vir baba bang!

Januarie 17, 2010 in Sonder kategorie

Sou jy díe twee in ‘n donker stegie wou raakloop?

Meer hier

‘n Les in nederigheid!

Januarie 14, 2010 in Sonder kategorie

Jesus and Mo

Beetlejuice!

Januarie 13, 2010 in Sonder kategorie

Hierdie is ‘n saamgestelde foto van Betelgeuse, ‘n superreus in die konstellasie Orion.

Die ster is 600 keer groter as ons Son (die bron maak dit nie duidelik of verwys word na massa of diameter nie) en straal 100000 keer meer energie uit.

Meer hier

Blokkiesraaisel: Clue van die dag (Dinsdag 2009/01/12)

Januarie 12, 2010 in Sonder kategorie

Geen preamble vandag nie!

Clue:

A time in which love and pride are mingled (6 letters)

Pizza in 5 bewegings

Januarie 12, 2010 in Sonder kategorie

1) Deeg in die pan – nie gerol nie! Met die vingerpunte ingewerk.

2) Uiesmoor onderlaag.

3) Vulsel – whatever. Hier is piesang, pynappel en salami (Hartlief se Windhoek) Net nie Renown of enterprise nie – Elim is ook nie meer Elim nie.

4) Gerasperde mozarella, fyn gekapte roosmaryn, knoffel en origanum, moenie die kruie oordoen nie – maar maak jou eie op.

Die mozarella kom bo-op die vulsel, kruie heel bo. Baie pizza plekke sit die vulsel bo-op die kaas. Doen maar jou eie ding.

5) Bak in oond teen 180C tot die mozarella bruin borrelende eilandjies vorm, sowat 20 minute in ons oond.

Smul!

Blokkiesraaisel: Clue van die dag (Maandag 2009/01/11)

Januarie 11, 2010 in Sonder kategorie

‘n Eerlike en intelligente raaisel se clues is soos DNA.

‘n Muis se DNA lei tot ‘n muis en nie ‘n olifant nie!

Net so, lei ‘n goeie clue tot een en net een antwoord. En as jy die clue dekodeer en ontrafel, wéét jy dis reg. Geen alternatief nie.

‘n Raaisel wat so opgestel is, kan jy met ‘n pen invul! Geen agterna uitveëry nie!

Goed, hier is vandag se clue:

Cruel, as outside the church (7 letters) – begin met S

Koos Schuur (1915-1995)

Januarie 11, 2010 in Sonder kategorie

        

       Aarzelende minstreel

       Ik zou zoo graag nog het verhaal vertellen
       van den zwaan, die stierf op ‘t water.
       van het kleine kind, en later
       van den dwerg met koopren bellen,
       van de vrouw die op een nacht
       weenend voortliep door het woud,
       van een winter wit en koud —

       maar dan zou ik onverwacht
       moeten eindgen en de stilte
       zou dan om u hangen als een kilte
       en ge vond uw handen leeg …

       Koos Schuur (1915-1995)
       uit: Herfst, hoos en hagel (1946)

Sien ook artikel in De Volkskrant