Nog is het einde niet!

Januarie 31, 2010 in Sonder kategorie

Hier is vandag se skandale:

  • Die IPCC se bewering van smeltende gletsers (buiten die Himalayas waaroor ‘n vorige blog berig het) blyk nou gegrond op ‘n artikel in ‘n berklim tyfskrif wat gebaseer op anekdotes van gidse. ‘n Verdere verwysing is na ‘n student se dissertasie – ook op anekdotes gegrond.

    Bron: The Telegraph

  • Die IPCC se bewering dat die Amazone tot 40% van sy reënwode kan verloor agv verwarming blyk nou op WWF verslae gabaseer te wees. Die WWF se “navorsing” is gegrong op ‘n artikel in Nature, “the science journal, which did not assess rainfall but in fact looked at the impact on the forest of human activity such as logging and burning.”

    Bron: Times Online

1 antwoord op Nog is het einde niet!

  1. Ek het geen geleerde nodig om my te vertel iets is besig om verkeerd te loop nie. Ek hoef net na die TV te kyk.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.