WWF Rules!

Januarie 30, 2010 in Sonder kategorie

Die IPCC skandaal bereik daagliks nuwe hoogtes, of is dit dieptes, of nee laagtes.

Onthou, jy sal dit nie in Die Burger lees nie.

Die IPCC se eie regulasies vereis dat slags “peer reviewed” publikasies gebruik word, maar hier is ‘n lys van 16 WWF publikasies wat as verwysings in die IPCC se 4e verslag verskyn.

Volgens die Greenie Watch blog:   The WWF does not produce peer reviewed science, they produce opinion papers in line with their vision. Yet IPCC’s rules are such that they are supposed to rely on peer reviewed science only. It appears they’ve violated that rule dozens of times, all under Pachauri’s watch.

Die lys van publikasies met meer besonderhede is hier.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.