Al die veld …

Januarie 24, 2010 in Sonder kategorie

Ek sou nou nie self sulke swak afrikaans besig nie!

Vanoggend by Else Piek:

Inkblom

Honger kewer

5 antwoorde op Al die veld …

  1. Lieflike Post Oom!

  2. Dankie, boetman …

  3. Die inkblom is ‘n parasiet! Die Kewer vreet plante, dalk ook die mooi blomme, die see is vol haaie wat oulike robbe, en soms mense opvreet. Maar, ja, jy is vry om te glo dat daar ‘n goedertierende god is. Nietemin, dankie vir die inloer!

  4. Jammer as ek jou so ‘n bietjie treiter – maar ek kan dit nie weerstaan nie. Terloops, god kry slegs ‘n hoofletter as dit gebruik word as die eienaam van ‘n spesifieke god, bv Allah, Jehovah, Christus. As daar verwys word na ‘n god of gode en die woord is bloot ‘n selfstadigenaamwoord, dan kry dit nie ‘n hoofletter nie. Mooi loop!

  5. Is dit nie!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.