Blokkiesraaisel: Clue van die dag (Woensdag 2009/01/20)

Januarie 20, 2010 in Sonder kategorie

Soms is die antwoord oop en bloot in die clue weggesteek!

Clue:

Pinafore used back in Roman or pagan days. (5 letters)

Jy moet ook sê hoe die antwoord volg uit die “DNA” van die clue!

4 antwoorde op Blokkiesraaisel: Clue van die dag (Woensdag 2009/01/20)

  1. denim

  2. o en die DNA van my antwoord is Neil Diamond.. forever in blue jeans. Yeah. Oh Yeah.

  3. 10/10!

  4. 5/10

    Korrek – maar die verklaring is:

    Pinafore used back in Roma[n or pa]gan days

    Apron kom omgekeerd (back) in die clue voor.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.