Pizza in 5 bewegings

Januarie 12, 2010 in Sonder kategorie

1) Deeg in die pan – nie gerol nie! Met die vingerpunte ingewerk.

2) Uiesmoor onderlaag.

3) Vulsel – whatever. Hier is piesang, pynappel en salami (Hartlief se Windhoek) Net nie Renown of enterprise nie – Elim is ook nie meer Elim nie.

4) Gerasperde mozarella, fyn gekapte roosmaryn, knoffel en origanum, moenie die kruie oordoen nie – maar maak jou eie op.

Die mozarella kom bo-op die vulsel, kruie heel bo. Baie pizza plekke sit die vulsel bo-op die kaas. Doen maar jou eie ding.

5) Bak in oond teen 180C tot die mozarella bruin borrelende eilandjies vorm, sowat 20 minute in ons oond.

Smul!

4 antwoorde op Pizza in 5 bewegings

  1. Mooi man!

  2. Berwick het gesê op Januarie 12, 2010

    Stuur ‘n nuwe clue, asb!

  3. Die man wat KAN brood bak …kan Pizza ook doen!
    :)))

  4. carinp het gesê op Januarie 12, 2010

    Ek hoop Vuurklip deel dam met iemand spesiaal?!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.