Die skoen pas!

Januarie 3, 2010 in Sonder kategorie

Sien vanoggend hierdie aanhaling van Shakespeare:

He smiles and smiles, and is a villain.

Dit laat my aan iemand dink!

9 antwoorde op Die skoen pas!

  1. Wie?
    Nous ons lekke nuuskierig.

  2. louisna het gesê op Januarie 3, 2010

    Aan wie? Die bad guy is seker nie ‘n blogger nie. Dalk iemand in die politiek?

  3. Neander het gesê op Januarie 3, 2010

    JM.

  4. Ou-Top het gesê op Januarie 3, 2010

    Wonder of hy nie dalk Bill Clinton in gedagte gehad het nie.

  5. carinp het gesê op Januarie 3, 2010

    O gaats … ek wonner wie?

  6. carinp het gesê op Januarie 3, 2010

    Nee nie ‘n blogger … ‘n BOGGER!he-he

  7. abrham het gesê op Januarie 3, 2010

    mmmm … dalk ‘n veel wywer

  8. louisna het gesê op Januarie 4, 2010

    Yes, verseker

  9. Ek ook!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.