Lettersmash – die bandwydtevraat
Desember 29, 2009 in Sonder kategorie
Het jy opgemerk hoe besig is die “status bar” onder aan jou browser terwyl Lettersmash laai? Buiten die blog self, maak Smash konneksies na, onder meer:
cdn
google-analytics
double-click
imrworldwide
Bogenoemde is instansies se beskrywing is slegs deel van die teks wat in die “status bar” verskyn – dit flits te vinnig verby om volledig op te vang. Daar is dalk nog meer instansies.
En dit alles ten koste van jóú bandwydte!
Wie moet ons bedank?
jeanihess het gesê op Desember 29, 2009
Jong, dit maak my so moeg en kan nie baie bandwydte bekosting nie. LetterDash se standpunt is dat die diens nie meer as gewoonlik banwydte eet nie maar nou hou my mixed banwidth nie meer die hele maand nie!!
Maghitta het gesê op Desember 29, 2009
by ons net dierbare telecom …..
abrham het gesê op Desember 29, 2009
daylightrobbery in ander gedaante. werk op dieselfde prinsiep as sms kompetisies. enigste verskil is letterdash roof terwyl jy dink jy laai jou skryfsels. ek dink ons moet ‘n fnb op hulle trek