Tobie en kroos.

Desember 24, 2009 in Sonder kategorie

Vanoggend raakgeloop tussen Simonstad en Vishoek – Ma en twee kuikens.

Tobies is nie meer skaars hier rond nie, maar vir ons was die kuikens ‘n eerste!

3 antwoorde op Tobie en kroos.

  1. Lekker skommel die water!
    Pragtige foto’s.

  2. Trakie het gesê op Desember 24, 2009

    Cuuuute!

  3. carinp het gesê op Desember 25, 2009

    Skreeu-lelik, maar ‘n ma sal hulle liefhe.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.