Riekus Waskowsky (1932- 1977)

November 28, 2009 in Sonder kategorie

       Reisopdracht

       en als je weggaat…

       regen, er dreigt regen,
       storm blaast zand
       over de wegen,
       men moet z’n ogen beschermen.
       angstige vogels zwermen
       boven het land.
       de lucht is zwart.

       …zeg langzaam:
       Ik hou van regen.
       Ik hou van storm.
       Ik ben niet bang.

       Riekus Waskowsky (1932-1977)

7 antwoorde op Riekus Waskowsky (1932- 1977)

  1. Ou-Top het gesê op November 28, 2009

    Ek hou baie hiervan, al is dit in Hollands.

  2. Ek verstaan nie so mooi nie Oom … dit maak nie saak nie.

  3. Ek weet ook nie of ek lekker verstaan nie,
    Klink soos iemand wat iemand anders probeer oortuig.

    Ek dink ek moet vir die kinders by die skool elke oggend voorpraat en dan moet hulle herhaal:

    Ek hou van skool
    Ek hou van reels
    Ek hou van huiswerk

    🙂

  4. Ou-Top het gesê op November 29, 2009

    Maak glad nie saak in watter taal n man dig nie,solank ek net kan verstaan wat ek lees. Met Hollands voel dit die heeltyd of ek spelfoute wil regmaak, of die ou Afrikaans half verinneweer.

  5. Ek dink dis pragtig. Ek lees daarin dat dit gaan om iemand moed in te praat oor die onbekende, om die bang te erken maar om dit te probeer besweer. Die foto is ontroerend.

  6. Nog van sy verse asb?

  7. vuurklip het gesê op Desember 3, 2009

    Ek hou vaN jou interpretasie! Dankie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.