Warmergate II

November 27, 2009 in Sonder kategorie

Die aanhaling hier onder is asemrowend in die arrogansie daarvan. Hiervolgens is selfs feite en data nie meer van belang nie. Kan jy dit glo? Al is die ondersteunende data verkeerd, bly die gevolgtrekking onveranderd!

And even if Mann’s work and all of the other studies that served as the basis for the IPCC [2001] statement on the historical temperature record are wrong, that would not in any way invalidate the conclusion that humans are currently causing rising temperatures.

Bron:
http://tinyurl.com/ylf66du
(Discover Magazine) 


2 antwoorde op Warmergate II

  1. Waaroor gaan die argument dan nou of is jy sommer net kwaai?

  2. Dit gaan oor die global warming scam. Kyk maar na my ander blogs oor die onderwerp. Veral die shenannigans by die East Anglia Universiteit.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.