In die Agterplaas

November 24, 2009 in Sonder kategorie

Sondag was mooiweer – toe gaan stap ons in die agterplaas:

5 antwoorde op In die Agterplaas

  1. My huis is die hemel, by my agterhekkie uit die paradys?

  2. zephur het gesê op November 24, 2009

    Flip julle is bederf met so ‘n mooi agterplaas…

  3. ons is skoon jaloers hier innie binneland! lieflik

  4. Kommetjie-teewater, painted lady, blomriet en rooihartjie-heide..

  5. Kommetjie-teewater – mooi! Dankie

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.