Kwatryn

November 23, 2009 in Sonder kategorie

Die somers is te warm

En die winters is te koud.

Een oggend as jy wakkerskrik,

Dan is jy skielik oud.

vuurklip

23 November 2009

 

 

Kazuya Art Museum

3 antwoorde op Kwatryn

  1. Ek is tussen somer en winter …

  2. Kry vir jou solank ‘n warm kombersie!

  3. wat laat jou dan nou so oud voel?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.