Macbeth

November 18, 2009 in Sonder kategorie

Hier is die oorsprong van Macbeth se beroemde woorde:

Out, out! Damn Spot!

Ja, ek weet, die aanhaling is nie akkuraat nie, en dis eintlik die Lady wat dit gesê het

6 antwoorde op Macbeth

  1. Niks bollie nie, net die heilige waarheid!

  2. Berwick het gesê op November 18, 2009

    :-)))

  3. Mag ek op jou battery kom piepie?
    (Vra ‘n Engelse juffrou wat pas Macbeth gegee het vir lam kiddies dié jaar en tans die vraestel opstel?) 😉

  4. was die lady ‘n scottish retriever?

  5. 😛 @ samuhr

  6. Jy sal geskok wees!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.