Pottebakkers

November 2, 2009 in Sonder kategorie

Pottebakkers

 

God wil ons alle sondes vergewe,

En is besonder gul met vergiffenis.

 

Hy het begrip

Vir ons sondige natuur:

 

Het Hy dan nie self die Maagd

Ongevraagd bevrug?

 

En het Hy nie Sy Eniggebore Seun

Aan die Kruis laat sterf?

 

Want:

 

Het Ons hóm dan nie

Na Óns beeld geskape?

 

vuurklip

 

Foto

3 antwoorde op Pottebakkers

  1. Baie mooi Vuurklip.

  2. vuurklip het gesê op November 2, 2009

    Dankie baie! Hoor?

  3. vuurklip het gesê op November 3, 2009

    Dankie vir jou deurdagte kommentaar.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.