Wie het dit gesê?

Oktober 31, 2009 in Sonder kategorie

“It is much better to read books

of travel than to travel oneself.”

Stem jy saam?

6 antwoorde op Wie het dit gesê?

  1. Nee, ek stem nie saam nie…books of travel is boring! Dan liewer travel channel of die ware ding!

    Dis soos om die bure se vakansie slides te moet kyk..

  2. Ek dink OC is reg – maar dis net omdat die prentjie lyk soos Somerset Maugham – ek weet nie regtig of dit hy was dit gesê het nie. – jy kan besig wees om ons te verneuk deur die verkeerde prentjie te wys.

    Die stelling is deels waar – mens het nie die ongerief nie.

  3. nee ek travel eerder

  4. Ek is ‘n reisiger in murg en been,maar ek haat die dele waar ek ure op ‘n lughawe sit,of nog erger,in verkeer moet sit.Niks beat egter eerstehandse ervaringe nie,geen boek of t.v program kan reg laat geskied aan self beleef nie :0)

  5. louisna het gesê op Oktober 31, 2009

    Nee, seker gese deur ‘n outjie wat nooit verder as Kroonstad van sy huis in Bloem gery het nie

  6. nee, dis soos om ander mense se liefdesbriewe te lees ,niks kan die totale ervaring met alle sintuie ewenaar nie…

Los ’n antwoord vir skaawagter. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.