Kinderspeletjies!

Oktober 28, 2009 in Sonder kategorie

Kinderspeletjies van lank, lank gelede …

6 antwoorde op Kinderspeletjies!

  1. Ek ken net huis-huis, skool-skool, dokter-dokter en 1,2,3 blok myself, vrot eier, wolf-wolf hoe laat is dit en ringa-ringa rosies.

  2. vuurklip het gesê op Oktober 28, 2009

    Wat van speel met karretjies?

  3. Lieflik!

  4. hutton het gesê op Oktober 28, 2009

    😉

  5. Ek het vir my Barby popklere gemaak – dis al.

  6. Dinky of Matchbox?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.