Grafskrif

Oktober 28, 2009 in Sonder kategorie

Grafskrif

die kers se was

verteer totaal

tot waterdamp

en koolsuurgas

en naderhand

weet niemand meer

dat eens ‘n kers

met lig hier was

              vuurklip

2 antwoorde op Grafskrif

  1. Sjoe dit is ‘strikingly’ beautiful!

  2. vuurklip het gesê op Oktober 28, 2009

    Dankie, dankie, Tweeling (Een dankie vir elk van die tweeling!)

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.