Waar het ons die skaamte kwytgeraak?

Oktober 18, 2009 in Sonder kategorie

Meer as ‘n half miljoen Rand. Het die mense nie meer skaamte nie?

Ek sou ook so smug gesmaail het.

Johannesburg – Police Minister Nathi Mthethwa has racked up another five-star hotel bill, this time worth over R570 000 in Durban, the Sunday Independent reported.

Between December 19 and April 25, Mthethwa was intermittently booked into the luxurious Hilton Hotel along with members of his VIP Protection Unit at a cost of R578 499.

Bron: News24

3 antwoorde op Waar het ons die skaamte kwytgeraak?

  1. Die d00s worry niks nie, hy weet dis wit geld wat so gemors word. Daar’s geen manier wat hy of enige een van die politieke ANC crionies ooit die RSA misdaad probleem gaan oplos nie. Eintlik is hulle maar die oorsaak van die probleem. Tot Zuma en almal wat by die eerste wapen skandaal nie voor die hof was nie, sal ek nie een van hulle of daai party vertrou nie.

  2. rosa02 het gesê op Oktober 18, 2009

    Genugtig!! en ons bekommer ons oor die manne wat in die asblik krap vir ‘n broodkorsie, terwyl die manne in die hoe poste geld soos water verkwis…

  3. rosa02 het gesê op Oktober 18, 2009

    ns … moet asb nie vergeet om die apartheids regime te blameer vir die skamteloosheid nie!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.