Hou my vas

Oktober 10, 2009 in Sonder kategorie

Hou my vas

hou my vas
as die donker
nader kom.
                  vuurklip

Foto

12 antwoorde op Hou my vas

  1. Maghitta het gesê op Oktober 10, 2009

    🙂

  2. DallaSePa het gesê op Oktober 10, 2009

    Stunning!

  3. katrina het gesê op Oktober 10, 2009

    Nee jis, dis ‘n hartseer foto hierdie. Mens sou baie stories daaroor kon skryf!

  4. Liani.Mare het gesê op Oktober 10, 2009

    Dalk was die alleen en die bang gedeel, maar nogtans ‘n hectic prentjie.

  5. vuurklip het gesê op Oktober 10, 2009

    Ruk aan ‘n mens

  6. Laat my dink aan Pompei.

  7. icysparx het gesê op Oktober 10, 2009

    wat ‘n voorreg om so te kan gaan.

  8. loudavisi het gesê op Oktober 11, 2009

    ja, hou my vas.
    Seker die grootste behoefte van ‘n mens.

  9. louisna het gesê op Oktober 11, 2009

    Nogal

  10. Sanseveria het gesê op Oktober 11, 2009

    ‘n Nagmerrie en ‘n droom in een.

  11. alfasomers het gesê op Oktober 19, 2009

    befokte vers. kief.

  12. Poppiekreer het gesê op Oktober 29, 2009

    Treffend hierdie hoor!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.