Taakspan vir Caster

Oktober 6, 2009 in Sonder kategorie

Sien in vanoggend se koerant daar is ‘n taakspan aangestel om Caster by te staan.

In die span dien onder andere die Moeder van die Nasie en die Dokter van die Nasie:
   Winnie en Manto.

Nou sal die arme Caster seker ook moet regmaak vir die Knoffel-Beet-Aartappel-diëet.

5 antwoorde op Taakspan vir Caster

  1. louisna het gesê op Oktober 6, 2009

    As ek Caster is sue ek die hele boksemdaais. Elke trick in die boek is oortree.

  2. Hulle kan dalk ook vir haar ‘n fraai “necklace” gee.

  3. Dit is absurd regtig en wie gaan nou die miljoene aan die taakspan oorbetaal?

  4. zephur het gesê op Oktober 6, 2009

    Arme Caster Sugar

  5. hahaha ek het ook nogal vanoggend daaraan gedink.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.