Vandag se oes.
September 16, 2009 in Sonder kategorie
Die Burger bly ‘n onuitputlike bron van ongewone en/of nuwe versinsels van mense se name.
Hier is vandag se oes:
Aenne
Amelius
Beliana
Eldette
Noldeen
Roula
My hele versameling is hier:
http://vuurklip.net/nuwename.php
icysparx het gesê op September 16, 2009
Ag jimmel… Amelius?? Foei, die arme kind.
vuurklip het gesê op September 16, 2009
Sjeim, ja, maar veronderstel hy trou met Noldeen, wat se name sou hulle die kindertjies gee?
icysparx het gesê op September 16, 2009
Noldius… duh, Vuurklip 😉
eiewys-gekkigheid het gesê op September 16, 2009
He,he Vuurtjie ek het gaan kyk so ek hoef nie te bekommer oor my arme kinders se naampies nie!
zephur het gesê op September 16, 2009
Net om ‘n mens se kop te laat raas.
As jy iemand groet en hul naam is Nolien met ‘n ‘i’ en nie ‘n ‘e’ nie.