Skok en ontsteltenis

September 15, 2009 in Sonder kategorie

Dame Joan Sutherland is drie-en-tagtig jaar oud!

En ek is nie veel jonger nie …

Foto

5 antwoorde op Skok en ontsteltenis

  1. …nee, sy lyk nie meer so nie, doen sy?

  2. Dame of Diva…?

  3. Dame, beslis.

    The official title of a female member of the Order of the British Empire, equivalent to that of a knight.

    Bron:
    http://dictionary.reference.com/browse/dame

  4. Nee, beslis nie! Maar ek verkies om haar so te onthou …

  5. Maria Callas Is Vandag oorlede [1977]

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.