Nagmerriegedrogte – nie vir sensitiewe siele nie

September 12, 2009 in Sonder kategorie

Tongue eating isopod.

Meer hier

En hier

5 antwoorde op Nagmerriegedrogte – nie vir sensitiewe siele nie

  1. Is dit nie amazing nie? Laat mens dink aan sommige huwelike….

  2. Ek gril van voor af!!! Het dit so rukkie terug op Shoreline (Coastline?) gesien en kon niks eet daai aand nie! Mmm… dalk moet ek hom op my yskas plak? 😉

  3. Ja die vis se menstande gril my amper meer as daai weeluis van ‘n tong…

  4. adup het gesê op September 15, 2009

    Hulle is blykbaar volop aan die Suid-Afrikaanse kus….glo dit of nie!

  5. Die aan ons kus eet uitgespoelde seebamboes

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.