Waarskuwing II – Vuil Taal

Augustus 31, 2009 in Sonder kategorie

Gisteraand in die restourant bring die kelnerin die borde kos, maar ek het nie mes en vurk nie.

Eers toe haar oë rek besef ek hoe my versoek vir haar moes geklink het:

Get me a fork and knife please.

7 antwoorde op Waarskuwing II – Vuil Taal

  1. Berwick het gesê op Augustus 31, 2009

    😉

  2. zephur het gesê op Augustus 31, 2009

    Hahaha regte boelie klient die…

  3. vuurklip het gesê op Augustus 31, 2009

    Het darem “please” gesê!

  4. LOL
    moeilik, moeilik!!!
    grap net, ek haat dit ook!
    :o)

  5. He,he Vuurklip!

  6. louisna het gesê op September 11, 2009

    Nie doemenie, ek vloekie. Ek se net nou en dan demmit en dit is mos fokkol

  7. vuurklip het gesê op September 11, 2009

    hehe

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.