Walvis

Augustus 21, 2009 in Sonder kategorie

Die Walvisse is terug!

Foto hier

7 antwoorde op Walvis

  1. zephur het gesê op Augustus 21, 2009

    Great…so als is nog op ‘n manier in balans…hul kom terug.

  2. hutton het gesê op Augustus 21, 2009

    😉

  3. vygie het gesê op Augustus 21, 2009

    Whow !

  4. Berwick het gesê op Augustus 21, 2009

    😉

  5. gidivet het gesê op Augustus 25, 2009

    Fantastiese foto.

  6. zette het gesê op Augustus 26, 2009

    Pragtig! Ek lees nou die dag van ‘n vrou wat geduik het tussen walvisse en toe kry sy krampe. Sy het byna verdrink, maar die een walvis het haar been mooi in haar bek geneem en haar boontoe gevat vir suurstof! Lieflike diere…

    Re Annabubble… hehe, SKERP!

  7. Ons sukkel ook om hulle hier te sien …(Hermanus)so dan en wan ‘n stertjie … Maar woweee!

Los ’n antwoord vir zephur. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.